Koptiese alfabet | ||||
Soort skryfstelsel | Alfabet | |||
Tyd gebruik | c. 300 - 14de eeu (steeds gebruik in Koptiese kerke) | |||
Rigting | Links na regs | |||
Tale | Kopties | |||
Stelsels | ||||
Moederstelsels | ||||
ISO 15924 | Copt, 204 | |||
Unicode | Coptic, U+2C80 to U+2CFF U+03E2 to U+03EF | |||
Nota | ||||
Hierdie bladsy kan fonetiese IFA-simbole of letters uit ander alfabette bevat | ||||
|
Die Koptiese alfabet is die skrif wat gebruik is vir die taal Kopties. Die simbole is geskoei op dié van die Griekse alfabet en bykomende letters word gebruik van Demoties ("van die volk", ’n antieke taal en skryfstelsel wat van heilige Egipties afgelei is). Dit is die eerste alfabetiese skrif wat vir Egipties gebruik is.